EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN
Wes-Kaap verloor 9 plantspesies sedert 2020 as gevolg van stropery
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die DA in die Wes-Kaap sê nege plantspesies het sedert 2020 in die natuur uitgesterf as gevolg van onwettige stropery en handel in inheemse vetplante. Die party doen 'n beroep op sterker optrede teen misdaadsindikate wat onwettig handel dryf, veral in die Knersvlakte Natuurreservaat. Dave Bryant van die DA sê die aktiwiteit het ernstige skade aan seldsame plantspesies veroorsaak, met baie wat nou krities bedreig en geteiken word vir onwettige internasionale markte:
Embed this episode
NOW PLAYING
Wes-Kaap verloor 9 plantspesies sedert 2020 as gevolg van stropery
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.