EPISODE · Aug 17, 2016 · 3 MIN
WET GERT vs THEUNS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die vet is in die vuur oor die bekende Afrikaanse treffer, Beautiful in Beaufort-Wes. Die liriekskrywer en oorspronklike kunstenaar, Gert Vlok Nel, het Theuns Jordaan op Facebook aangeval oor sy gebruik van die liedjie. Jordaan het glo gesê hy is uit die veld geslaan. Maar wat sê die wet oor die kwessie? Hanri Wondergem het by Vicky Stilwill, 'n konsultant en handeslmerk prokureur by Kisch IP gaan kers opsteek...
NOW PLAYING
WET GERT vs THEUNS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m