WGO sê Ebola-uitbreking die derde grootste ooit, vir nou episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN

WGO sê Ebola-uitbreking die derde grootste ooit, vir nou

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo het in die eerste maand vinniger versprei as enige ander uitbreking. Tot dusver is 2 273 gevalle aangemeld en 796 sterftes is in slegs twee maande opgeteken. In die 2018–2019 Ebola-uitbreking in die land het dit meer as tien maande geneem om 2 000 gevalle aan te meld. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê die uitbreking in die DRK is nou die derde grootste op rekord:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 17, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

WGO sê Ebola-uitbreking die derde grootste ooit, vir nou

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 17, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!