WHATSAPP FOTO
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
IN:: Hoe privaat is die foto's en boodskappe wat jy aan mense op groepe op whatsapp stuur? Dit is die vraag op baie mense se lippe, nadat 'n foto van 'n vrou se geslagsdele, wat sy glo per ongeluk op 'n groep gestuur het, die land in gestuur is. Hanri Wondergem het gaan uitvind wat die sielkundige effek op die vrou is en of sy regstappe kan doen teen die persone wat die foto gedeel het.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 6 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on September 1, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.