EPISODE · Jan 22, 2016 · 3 MIN
WIE IS ÖTZI DIE YSMAN? 1/2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Suid-Afrikaanse dosent in Evolusionêre Studies aan die Universiteit van Venda se navorsing maak wêreldwyd opslae. Doktor Yoshan Moodley het bevind dat bakterieë in 'n vyf duisend jaar-oue mummie uit Italië, verbind kan word met bakterië wat vandag in 'n geisoleerde Indiese stam voorkom. Marlinée Fouché het met hom gepraat oor sy eerste indrukke van hierdie merkwaardige eeue-oue ysman...
Embed this episode
Ready to play
WIE IS ÖTZI DIE YSMAN? 1/2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.