EPISODE · Jul 26, 2017 · 3 MIN
WINDSOR HOUSE ACADEMY MEISIESKOOL SE GEDRAGSKODE-BELEID OPGESKORT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Windsor House Academy Meisieskool in Kempton Park het sy gedragskode-beleid voorlopig opgeskort. Dit volg na die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, die skool drie weke tyd gegee het om leerlinge oor die beleid te raadpleeg. Die skool is in die nuus na sommige leerlinge vroeër die week huistoe gestuur is om hulle haarstyle te verander.
Embed this episode
NOW PLAYING
WINDSOR HOUSE ACADEMY MEISIESKOOL SE GEDRAGSKODE-BELEID OPGESKORT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.