EPISODE · Apr 19, 2016 · 2 MIN
WISKUNDE LEERLING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Suid-Afrikaanse hoërskool-leerling, Dario Trinchero, is die wêreld se top-leerling in Wiskunde. Die 17-jarige Trinchero van Somerset College in die Wes-Kaap, het onlangs die Internasionale Cambridge AS-vlak Eksamens geskryf en volgens dié uitslae is hy die beste in Wiskunde. Hy is ook die top-leerling in Chemie in Suid-Afrika. Jean Esterhuizen doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
WISKUNDE LEERLING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.