EPISODE · Feb 8, 2017 · 5 MIN
WIT ARMOEDE - SONSKYN HOEKIE SORGKAMP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens statistiek Suid-Afrika se 2011 Landswye Huishoudingsopname woon minstens 1,1 miljoen Suid-Afrikaanse gesinne in informele nedersettings. Daarvan is 'n fraksie - naamlik 31 000 gesinne - wit. Maar Jamaine Krige het by een van die sogenaamde 'wit plakkerskampe' genaamd Sonskyn Hoekie naby Pretoria gaan inloer, en 'n gemeenskap gevind wat vergete en afgeskeep voel, deur beide die regering en hul eie families...
Embed this episode
NOW PLAYING
WIT ARMOEDE - SONSKYN HOEKIE SORGKAMP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.