WNNR: 'N DERDE VAN KOS WAT SA PRODUSEER, GAAN VERLORE episode artwork

EPISODE · Aug 1, 2017 · 2 MIN

WNNR: 'N DERDE VAN KOS WAT SA PRODUSEER, GAAN VERLORE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Sowat 'n derde van die kos wat in Suid-Afrika geproduseer word, gaan verlore. Dis volgens 'n verslag deur die Wereldnatuurfonds. Luidens statistieke deur die Wetenskaplike Navorsingsraad, of WNNR word dié verlies op sowat 61-miljard rand beraam. En terwyl die kos op ashope lê en verrot, is daar elf miljoen mense in Suid-Afrika onseker waar hulle volgende maaltyd vandaan gaan kom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 1, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

WNNR: 'N DERDE VAN KOS WAT SA PRODUSEER, GAAN VERLORE

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 1, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!