EPISODE · Jun 12, 2017 · 4 MIN
WYSIGINGSWETSONTWERP OP ESTA-WET ONTLOK ONTEVREDENHEID
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die wyse waarop die Wysigingswetsontwerp op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, kortweg die ESTA-wet, laasweek deur die Parlement deurgevoer en goedgekeur is, word ten sterkste deur verskeie rolspelers veroordeel. Die wetsontwerp is daarop gemik om die verblyfreg van plaaswerkers te beskerm. [Malixole Gwatyu]
Embed this episode
NOW PLAYING
WYSIGINGSWETSONTWERP OP ESTA-WET ONTLOK ONTEVREDENHEID
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.