EPISODE · Jun 13, 2017 · 3 MIN
ZILLE NIE MEER DEEL VAN DA BESLUITNEMINGS-STRUKTURE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, is nie meer deel van die DA se besluitnemings-strukture nie, insluitend die federale en provinsiale rade. Die DA-leier, Mmusi Maimane, het dié besluit by 'n mediakonferensie in Johannesburg aangekondig. Zille het tydens die konferensie om verskoning gevra vir haar twiets oor kolonialisme, waarvoor sy geskors en 'n tugproses ingestel is. [Jean Esterhuizen]
NOW PLAYING
ZILLE NIE MEER DEEL VAN DA BESLUITNEMINGS-STRUKTURE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m