EPISODE · Jul 8, 2026 · 0 MIN
Zim-hofbesluit oor SME Bank goed vir deposante, maar...
from Nuus · host Kosmos 94.1
Reaksie word ontvang op die Hoërhof van Zimbabwe wat die likwidasie van Namibië se mislukte SME Bank erken het, wat die weg baan vir die hofaangestelde likwidateurs om bates in Zimbabwe te verhaal en die afdwinging van Namibiese hofbevele na te streef. Regter Siyabona Musithu het ten gunste van Bruni en McLaren-likwidateurs beslis in 'n aansoek wat teen die Meester van die Hoërhof en MetBank Limited gebring is. Verbruikerskenner Milton Louw het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoe die deposante geraak sal word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Zim-hofbesluit oor SME Bank goed vir deposante, maar...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.