ZIM VLAG-VIDEO GONS OP SOSIALE MEDIA episode artwork

EPISODE · May 24, 2016 · 3 MIN

ZIM VLAG-VIDEO GONS OP SOSIALE MEDIA

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

'n Pastoor van Harare het dit reggekry om die burgerlike samelewing van Zimbabwe aan die praat te kry oor hul lot. Pastoor Evan Mawarire van Harare het voor Zimbabwe se onafhanklikheidsvieringe in April 'n video op sy Facebook-blad gepos. 'n Maand later het die 39-jarige pastoor meer as 133-duisend mense op Facebook bereik. Metzi van der Merwe berig dat Zimbabwiers nou openlik op die sosiale media oor korrupsie en armoede praat.

NOW PLAYING

ZIM VLAG-VIDEO GONS OP SOSIALE MEDIA

0:00 3:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on May 24, 2016.

What is this episode about?

'n Pastoor van Harare het dit reggekry om die burgerlike samelewing van Zimbabwe aan die praat te kry oor hul lot. Pastoor Evan Mawarire van Harare het voor Zimbabwe se onafhanklikheidsvieringe in April 'n video op sy Facebook-blad gepos. 'n Maand...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!