EPISODE · Jun 23, 2017 · 6 MIN
ZIMBABWE GEMAAN OM STAATSAMPTENARE AF TE Lê
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Wêreldbank is bekommerd oor die regering van Suid-Afrika se buurland, Zimbabwe, 'n oorheersende rol in die land se ekonomie speel en beveel aan dat die land van sy staatsamptenare moet aflê oor daar te veelop hul salarisse bestee word. Hoe beland 'n land in so 'n situasie - dis die vraag wat ons aan prof. Andre Roux van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool vra. [Heinrich Wyngaard]
NOW PLAYING
ZIMBABWE GEMAAN OM STAATSAMPTENARE AF TE Lê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m