ZUMA MAAK DIT DUIDELIK: HY IS NIE TEN GUNSTE VAN GEHEIME STEMMING episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2017 · 4 MIN

ZUMA MAAK DIT DUIDELIK: HY IS NIE TEN GUNSTE VAN GEHEIME STEMMING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

President Zuma het gistermiddag dit duidelik gemaak dat hy nie ten gunste van 'n geheime stemming oor die mosie van wantroue in hom is nie. Die Vryheidsfront Plus het aan Zuma in die parlement gevra wat sy mening is oor die beslissing van die Konstitusionele Hof. Die hof het beslis dat die speaker van die parlement, Baleka Mbete, wel die mag het om te besluit of 'n geheime stemming mag plaasvind. Hanri Wondergem berig.

NOW PLAYING

ZUMA MAAK DIT DUIDELIK: HY IS NIE TEN GUNSTE VAN GEHEIME STEMMING

0:00 4:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 23, 2017.

What is this episode about?

President Zuma het gistermiddag dit duidelik gemaak dat hy nie ten gunste van 'n geheime stemming oor die mosie van wantroue in hom is nie. Die Vryheidsfront Plus het aan Zuma in die parlement gevra wat sy mening is oor die beslissing van die...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!