EPISODE · Jul 26, 2017 · 3 MIN
ZUMA OPEN NOMINASIES VIR DIE NASIONALE ORDE-TOEKENNINGS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
President Jacob Zuma nooi Suid-Afrikaners uit om mense vir nasionale orde-toekennings te nomineer. Die volgende seremonie is vir volgende jaar in April geskeduleer. Die toekennings gaan aan Suid-Afrikaners en buitelanders wat bydra tot 'n vrye, verenigde, nie-rassige, demokratiese en nie-seksistiese Suid-Afrika.
Embed this episode
NOW PLAYING
ZUMA OPEN NOMINASIES VIR DIE NASIONALE ORDE-TOEKENNINGS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.