Aussie-vroue vat T20 episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2026 · 0 MIN

Aussie-vroue vat T20

from Nuus · host Kosmos 94.1

Australië het Engeland op Lord’s met sewe paaltjies verslaan en hul rekord met ʼn sewende T20 Wêreldbeker-titel vir vroue verbeter. Engeland se kaptein, Nat Sciver-Brunt, het ʼn onoorwonne 58 van 53 balle behaal en die gashere se telling na hul 20 boulbeurte was 150 vir vier. Daarna het Beth Mooney skitterend gekolf en 64 van 49 balle aangeteken. Australië het die teiken van 151 gehaal met 17 balle oor. Die Australiese kaptein, Sophie Molineux, sê sy is trots op dit wat hulle bereik het:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2026

Australië het Engeland op Lord’s met sewe paaltjies verslaan en hul rekord met ʼn sewende T20 Wêreldbeker-titel vir vroue verbeter. Engeland se kaptein, Nat Sciver-Brunt, het ʼn onoorwonne 58 van 53 balle behaal en die gashere se telling na hul 20 boulbeurte was 150 vir vier. Daarna het Beth Mooney skitterend gekolf en 64 van 49 balle aangeteken. Australië het die teiken van 151 gehaal met 17 balle oor. Die Australiese kaptein, Sophie Molineux, sê sy is trots op dit wat hulle bereik het:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Aussie-vroue vat T20

0:00 0:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 6, 2026.

What is this episode about?

Australië het Engeland op Lord’s met sewe paaltjies verslaan en hul rekord met ʼn sewende T20 Wêreldbeker-titel vir vroue verbeter. Engeland se kaptein, Nat Sciver-Brunt, het ʼn onoorwonne 58 van 53 balle behaal en die gashere se telling na hul 20...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!