Aussie-vroue weer in T20 eindstryd episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2026 · 0 MIN

Aussie-vroue weer in T20 eindstryd

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die sesmalige kampioene, Australië, is na drie jaar weer in die T20-Wêreldbeker vir vroue se eindstryd nadat hulle die Wes-Indiese Eilande by die Oval met agt paaltjies verpletter het. Die Wes-Indies is tot 125 vir sewe beperk. Daarna het Beth Mooney ʼn onoorwonne 61 van 36 balle aangeteken en Australië het die teiken gehaal met sewe boulbeurte oor. Australië kom in Sondag se eindstryd op Lord’s óf teen Engeland óf Suid-Afrika te staan. Mooney sê dis spesiaal om nog ʼn eindstryd te haal:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 1, 2026

Die sesmalige kampioene, Australië, is na drie jaar weer in die T20-Wêreldbeker vir vroue se eindstryd nadat hulle die Wes-Indiese Eilande by die Oval met agt paaltjies verpletter het. Die Wes-Indies is tot 125 vir sewe beperk. Daarna het Beth Mooney ʼn onoorwonne 61 van 36 balle aangeteken en Australië het die teiken gehaal met sewe boulbeurte oor. Australië kom in Sondag se eindstryd op Lord’s óf teen Engeland óf Suid-Afrika te staan. Mooney sê dis spesiaal om nog ʼn eindstryd te haal:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Aussie-vroue weer in T20 eindstryd

0:00 0:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 1, 2026.

What is this episode about?

Die sesmalige kampioene, Australië, is na drie jaar weer in die T20-Wêreldbeker vir vroue se eindstryd nadat hulle die Wes-Indiese Eilande by die Oval met agt paaltjies verpletter het. Die Wes-Indies is tot 125 vir sewe beperk. Daarna het Beth...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!