Chamber Music Collective maak Kamermusiek toeganklik episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2024 · 9 MIN

Chamber Music Collective maak Kamermusiek toeganklik

from RSG Kuns · host RSG

Daar word dikwels gesê dat Kamermusiek slegs vir die fynproewer bedoel is, maar dit is nie noodwendig so nie. Al hoe meer musikante en organisasies wend hulle tot hierdie genre om hulle kuns verder uit te brei. Terrance April gesels met Francois Combrinck oor die Chamber Music Collective, en hulle poging om kamermusiek meer toeganklik te maak, en vir musikante 'n ekstra geleenthede te bied om musiek te beoefen.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2024

Embed this episode

Ready to play

Chamber Music Collective maak Kamermusiek toeganklik

0:00 9:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Kuns?

This episode is 9 minutes long.

When was this RSG Kuns episode published?

This episode was published on June 18, 2024.

Can I download this RSG Kuns episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!