DA eis leefstyloudit van nuwe minister Pule episode artwork

EPISODE · Jul 8, 2026 · 0 MIN

DA eis leefstyloudit van nuwe minister Pule

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die DA sê 'n onmiddellike leefstyloudit van die nuutaangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sal 'n finansiële basislyn aan die begin van haar ampstermyn vestig en help om openbare geld te beskerm. Die party het die Presidensie versoek vir 'n oudit en voer aan Pule se vorige rekord in 'n openbare amp regverdig 'n noukeurige ondersoek. Woordvoerder Nazley Sharif herhaal die DA se teenkanting teen Pule se aanstelling:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 8, 2026

Die DA sê 'n onmiddellike leefstyloudit van die nuutaangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sal 'n finansiële basislyn aan die begin van haar ampstermyn vestig en help om openbare geld te beskerm. Die party het die Presidensie versoek vir 'n oudit en voer aan Pule se vorige rekord in 'n openbare amp regverdig 'n noukeurige ondersoek. Woordvoerder Nazley Sharif herhaal die DA se teenkanting teen Pule se aanstelling:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

DA eis leefstyloudit van nuwe minister Pule

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 8, 2026.

What is this episode about?

Die DA sê 'n onmiddellike leefstyloudit van die nuutaangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sal 'n finansiële basislyn aan die begin van haar ampstermyn vestig en help om openbare geld te beskerm. Die party het die Presidensie...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!