Diversiteit maak staatsdiens indiensneming moeilik episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2026 · 0 MIN

Diversiteit maak staatsdiens indiensneming moeilik

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die kommissaris van die Staatsdienskommissie, Gerson Kamatuka, sê die kommissie staar uitdagings in die gesig met die implementering van die grondwetlike vereiste vir 'n gebalanseerde staatsdiens in 'n land so uiteenlopend soos Namibië. Kamatuka het die opmerkings gemaak tydens die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys, Wetenskap, Informasie en Komunnikasietegnologie en Jeugontwikkeling se voortgesette inligtingsessie met sleutelbelanghebbendes in Otjiwarongo gemaak.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2026

Die kommissaris van die Staatsdienskommissie, Gerson Kamatuka, sê die kommissie staar uitdagings in die gesig met die implementering van die grondwetlike vereiste vir 'n gebalanseerde staatsdiens in 'n land so uiteenlopend soos Namibië. Kamatuka het die opmerkings gemaak tydens die Nasionale Raad se Staande Komitee oor Onderwys, Wetenskap, Informasie en Komunnikasietegnologie en Jeugontwikkeling se voortgesette inligtingsessie met sleutelbelanghebbendes in Otjiwarongo gemaak.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Diversiteit maak staatsdiens indiensneming moeilik

0:00 0:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 13, 2026.

What is this episode about?

Die kommissaris van die Staatsdienskommissie, Gerson Kamatuka, sê die kommissie staar uitdagings in die gesig met die implementering van die grondwetlike vereiste vir 'n gebalanseerde staatsdiens in 'n land so uiteenlopend soos Namibië. Kamatuka het...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!