Feite kritiek in SA immigrasiedebat episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2026 · 0 MIN

Feite kritiek in SA immigrasiedebat

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Ahmed Kathrada-stigting sê Suid-Afrika se immigrasiedebat moet gelei word deur feite, nie waninligting nie. Die stigting sê migrante maak ongeveer vier persent van die land se bevolking uit en is nie die belangrikste oorsaak van die druk op openbare dienste nie. Die stigting se teen-rassismebestuurder, Rethabile Ratsomo, sê werkloosheid, misdaad en swak dienslewering is die werklike bekommernisse. Blywende oplossings vereis werkbare regeringsoptrede:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2026

Die Ahmed Kathrada-stigting sê Suid-Afrika se immigrasiedebat moet gelei word deur feite, nie waninligting nie. Die stigting sê migrante maak ongeveer vier persent van die land se bevolking uit en is nie die belangrikste oorsaak van die druk op openbare dienste nie. Die stigting se teen-rassismebestuurder, Rethabile Ratsomo, sê werkloosheid, misdaad en swak dienslewering is die werklike bekommernisse. Blywende oplossings vereis werkbare regeringsoptrede:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Feite kritiek in SA immigrasiedebat

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 28, 2026.

What is this episode about?

Die Ahmed Kathrada-stigting sê Suid-Afrika se immigrasiedebat moet gelei word deur feite, nie waninligting nie. Die stigting sê migrante maak ongeveer vier persent van die land se bevolking uit en is nie die belangrikste oorsaak van die druk op...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!