H5N1: Ons robbe is veilig episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2026 · 0 MIN

H5N1: Ons robbe is veilig

from Nuus · host Kosmos 94.1

Terwyl verslae aandui dat ongeveer 13 000 baba-robbe aan voëlgriep op afgeleë Australiese Antarktiese eilande gevrek het, en 'n geïsoleerde geval in Suid-Afrika aangeteken is, bly Namibië se robkolonies onaangeraak. Wetenskaplikes sê die H5N1-virus het suidelike olifantrobbebevolkings op Heard-eiland verwoes. Te midde van verslae van gevalle in Namibië, het Kosmos 94.1 Nuus met Ocean Conservation Namibia se medestigter, Naude Dreyer, gepraat:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2026

Terwyl verslae aandui dat ongeveer 13 000 baba-robbe aan voëlgriep op afgeleë Australiese Antarktiese eilande gevrek het, en 'n geïsoleerde geval in Suid-Afrika aangeteken is, bly Namibië se robkolonies onaangeraak. Wetenskaplikes sê die H5N1-virus het suidelike olifantrobbebevolkings op Heard-eiland verwoes. Te midde van verslae van gevalle in Namibië, het Kosmos 94.1 Nuus met Ocean Conservation Namibia se medestigter, Naude Dreyer, gepraat:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

H5N1: Ons robbe is veilig

0:00 0:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 22, 2026.

What is this episode about?

Terwyl verslae aandui dat ongeveer 13 000 baba-robbe aan voëlgriep op afgeleë Australiese Antarktiese eilande gevrek het, en 'n geïsoleerde geval in Suid-Afrika aangeteken is, bly Namibië se robkolonies onaangeraak. Wetenskaplikes sê die H5N1-virus...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!