EPISODE · Apr 29, 2026 · 0 MIN
Hoekom is Fluitjieblaser nog nie in werking, vra IPC
from Nuus · host Kosmos 94.1
Kommer is in die parlement uitgespreek oor die vertraagde implementering van die Wet op die Beskerming van Fluitjieblasers van 2017. Die wet is daarop gemik om individue te beskerm wat wangedrag of korrupsie in beide die openbare en private sektore aanmeld, magtig die skep van 'n Fluitjieblasersbeskermingskantoor en verbied vergelding. Die wet is egter nege jaar gelede aangeneem en is nog steeds nie geïmplementeer. Die IPC-skaduminister van IKT, John-Louw Mouton, het die justisieminister gevra oor die redes vir die vertraging:
NOW PLAYING
Hoekom is Fluitjieblaser nog nie in werking, vra IPC
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 14, 2026 ·5m
May 14, 2026 ·9m
May 13, 2026 ·0m
May 13, 2026 ·5m
May 13, 2026 ·10m
May 12, 2026 ·13m