Keir Starmer bedank episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2026 · 0 MIN

Keir Starmer bedank

from Nuus · host Kosmos 94.1

Soos verwag het die Britse premier Keir Starmer vanoggend bedank. Dit kom na 'n leierskapstryd begin is toe Andy Burnham Donderdagaand die Makerfield-tussenverkiesing gewen het en dus, LP geword het wat hom in staat stel om Starmer se leierskap uit te daag. Starmer het die aankondiging buite 10 Downingstraat gemaak. Hy sê die vraag was of hy die Arbeidersparty tot die volgende verkiesing kan lei.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2026

Soos verwag het die Britse premier Keir Starmer vanoggend bedank. Dit kom na 'n leierskapstryd begin is toe Andy Burnham Donderdagaand die Makerfield-tussenverkiesing gewen het en dus, LP geword het wat hom in staat stel om Starmer se leierskap uit te daag. Starmer het die aankondiging buite 10 Downingstraat gemaak. Hy sê die vraag was of hy die Arbeidersparty tot die volgende verkiesing kan lei.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Keir Starmer bedank

0:00 0:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 22, 2026.

What is this episode about?

Soos verwag het die Britse premier Keir Starmer vanoggend bedank. Dit kom na 'n leierskapstryd begin is toe Andy Burnham Donderdagaand die Makerfield-tussenverkiesing gewen het en dus, LP geword het wat hom in staat stel om Starmer se leierskap uit...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!