Lughawensmaatskappy juig oor nuwe vlugte episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN

Lughawensmaatskappy juig oor nuwe vlugte

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die lugvaartsektor het hierdie week goeie nuus gekry. Discover Airlines gaan sy München-Windhoek diens uitbrei, en die Duitse lugredery Condor keer terug na Namibië vir die eerste keer sedert 2014. Saam met Edelweiss se nuwe Zürich-Windhoek roete, is dit opwindende tye vir die land se toerisme en ekonomie. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati, die woordvoerder van die Namibië Lughawensmaatskappy gepraat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 25, 2026

Die lugvaartsektor het hierdie week goeie nuus gekry. Discover Airlines gaan sy München-Windhoek diens uitbrei, en die Duitse lugredery Condor keer terug na Namibië vir die eerste keer sedert 2014. Saam met Edelweiss se nuwe Zürich-Windhoek roete, is dit opwindende tye vir die land se toerisme en ekonomie. Kosmos 94.1 Nuus het met Dan Kamati, die woordvoerder van die Namibië Lughawensmaatskappy gepraat.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Lughawensmaatskappy juig oor nuwe vlugte

0:00 0:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 25, 2026.

What is this episode about?

Die lugvaartsektor het hierdie week goeie nuus gekry. Discover Airlines gaan sy München-Windhoek diens uitbrei, en die Duitse lugredery Condor keer terug na Namibië vir die eerste keer sedert 2014. Saam met Edelweiss se nuwe Zürich-Windhoek roete,...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!