EPISODE · Nov 1, 2022 · 7 MIN
Nina Schumann se Rapsodie in Blou
from RSG Kuns · host RSG
Nina Schumann is een van Suid-Afrika se beste pianiste, wat plaaslik en internasionaal haar merk gemaak het. Sy is nie net ‘n konsertpianis nie, maar ook dosent in klavier, en begeleier van bekende sangers, soos die mezzosopraan, Michelle Breedt. Terrance April het met Nina gesels na afloop van ‘n uitvoering wat sy gegee het van Gershwin se Rapsodie in Blou, saam met die Johannesburg Filharmoniese Orkes.
Embed this episode
Ready to play
Nina Schumann se Rapsodie in Blou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.