EPISODE · Oct 29, 2024 · 10 MIN
Pretoria Simfonieorkes se dirigent speel Franse horing in konsert
from RSG Kuns · host RSG
Benewens die groot stadsorkeste, is daar ook 'n hele aantal baie bedrywige amateur of ad hoc orkeste wat gereeld musiek aan gehore bekendstel . Een van dié orkeste is die Pretoria Simfonieorkes. Terrance April gesels met die dirigent, Jaco van Staden. Hy tree op as solis in hulle volgende konsert, waarin hy die Franse horing speel.
Embed this episode
Ready to play
Pretoria Simfonieorkes se dirigent speel Franse horing in konsert
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.