SANW omseil parlementêre toesig - DA episode artwork

EPISODE · Jun 24, 2026 · 0 MIN

SANW omseil parlementêre toesig - DA

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die DA sê hy maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings nie. Die gesamentlike staande komitee oor Verdediging het gekyk na drie SANW-ontplooiings ter waarde van byna 111-miljoen Suid-Afrikaanse rand in belastingbetalersgeld. Chris Hattingh van die DA sê dit kan nooit aanvaarbaar wees om militêre ontplooiings te maak of voort te sit sonder Parlementêre toesig nie:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 24, 2026

Die DA sê hy maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings nie. Die gesamentlike staande komitee oor Verdediging het gekyk na drie SANW-ontplooiings ter waarde van byna 111-miljoen Suid-Afrikaanse rand in belastingbetalersgeld. Chris Hattingh van die DA sê dit kan nooit aanvaarbaar wees om militêre ontplooiings te maak of voort te sit sonder Parlementêre toesig nie:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

SANW omseil parlementêre toesig - DA

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 24, 2026.

What is this episode about?

Die DA sê hy maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!