Vance sê gesprekke vorder episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2026 · 0 MIN

Vance sê gesprekke vorder

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week 'n voorlopige vredesooreenkoms onderteken het. Vance sê Amerika is bereid om sy verhouding met Iran ingrypend te verander:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2026

Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week 'n voorlopige vredesooreenkoms onderteken het. Vance sê Amerika is bereid om sy verhouding met Iran ingrypend te verander:

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Vance sê gesprekke vorder

0:00 0:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 22, 2026.

What is this episode about?

Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!