Nuuspod cover art

All Episodes

Nuuspod — 151 episodes

#
Title
1

Is Suid-Afrika 'n mislukte staat?

2

In gesprek met Patricia de Lille

3

Die DA is g'n rassisties nie

4

Wie is Ace Magashule?

5

Sal die ANC skeur?

6

Net 'n bietjie privaatheid vir my dogtertjie: Die drome van backyard dweller

7

Die ANC wankel, maar Cyril is sterker as wat baie dink - in gesprek met prof Dirk Kotzé

8

Die Wes-Kaap is net 'n paradys vir die wat ryk en/wit is - 'n gesprek oor ongelykhede en armoede met Quinton Adams

9

Nou gaan die twak eers spat!

10

CapeXit is 'n poep teen die Suidooster

11

So kan CapeXit n werklikheid word

12

Cyril het nie genoeg guts om homself te red nie

13

Die sielkundige impak van korrupsie - in gesprek met prof Erwin Schwella

14

Volk Jou Ook 19

15

Die praktyk van korrupsie - in gesprek met oudbrigadier Stef Grobler

16

Die siel van korrupsie - In gesprek met prof Piet Naudé

17

Nuusbril 2 Augustus 2020 met Marlene van Staden, Juaneé Cilliers en Liela Groenwald

18

Barnard Beukman: So lyk nuwe toekoms vir nuusmedia

19

Facebook trek vermeende plaasaanvaller en moordenaar na ses jaar vas.

20

In gesprek met John Steenhuisen

21

Winkelwerknemer verjaag vrou omdat sy Covid19 gehad het

22

Pastoor vertel hoe Joost se broer kerkaanval fnuik

23

Nuusbril 26 Julie met Jody Hendricks en Christo van der Rheede

24

Oom Andries (82) speel bekfluitjie na Covid19

25

Skaapskandeerder wys onvrugbare boervrou is swanger

26

Volk Jou Ook 16

27

Anton Goosen oor dood, geloof en liefde.

28

Koes vir misdaadkurwe se piek!

29

Steun plaasaanvalle, dan steun ek BLM, sê Boeta Dippenaar aan Lungi Ngidi

30

Gauteng se 1,5 miljoen grafte is korrupsie, sê begrafnisondernemers

31

Liedjie gedenk driejarige plaasmoordslagoffer Willemientjie

32

Bendegeweld eis kinderlewens op Kaapse Vlakte

33

Nog 'n vrou sterf weens plaasaanval

34

Swanger vrou wreed tydens plaasaanval op Weenen vermoor.

35

Honderde olifante in Botswana vrek onverklaarbaar

36

Diabeet vertel hoe hy Covid19 oorwin

37

#WhiteJesusmustfall

38

Boer praat na wrede plaasaanval

39

Plaasaanvalle ontplof, maar boere slaan terug

40

Boer vertel hoe hy plaasaanvallers in sy adamspak laat les opsê

41

Nuusbril 28 Junie met Marlene van Staden, Michael le Cordeur en Willie Spies

42

Wrede plaasaanval ruk Petrusburg

43

Volk Jou Ook 13

44

Begrafnisondernemers hanteer minder begrafnisse as verlede jaar, sê Fira

45

Leon Schuster: Ek is nie 'n rassis nie

46

Losing Lerato wen internasionaal

47

Nuusbril Episode 6 - 21 Junie. Met Waldimar Pelser, André Duvenhage, Carina Diedericks-Hugo.

48

Infeksiespesialis: So kan deksametasoon Covid-19 pasiënte help

49

Die Nies deur Piet Plagiaat

50

JustJody maak sy verjaardag 'n fees vir minderbevoorregtes

51

Nuusbril Episode 6 - 14 Junie 2020 met Freek Robinson en Jaco Kleynhans

52

Prof André: Ek het julle mos gesê!

53

Pik se "Corona-gedig" aan Tossie in Italië

54

Dit het my strot afgeruk, sê wildboer oor inperking

55

Sonder plaaswag sal plaasaanvalle nog erger wees sê VF Plus

56

Getuie vertel hoe vier mans in mangat op Koster sterf.

57

Nuusmaker: Makokou die gorilla

58

Adam Tas wil boere se produkte goedkoper op jou tafel sit

59

DA verwelkom plaaswagte na toename in plaasaanvalle

60

Nuusbril Episode 5 - 7 Junie 2020 met Pauli van Wyk, Peter Marais en Connie Mulder

61

Die Nies deur Piet Plagiaat

62

31 Mei. Die datum wat SA vier keer in die geskiedenis verander het.

63

Afriforum oor gedwonge kwarantynhofsaak

64

Klou jou kinders meer as gewoonlik in die tyd?

65

Die Nies deur Piet Plagiaat

66

Nuusbril Episode 4 - 31 Mei met Pieter Mulder, Jean Oosthuizen en Danie van Wyk

67

Skole se opening dalk met week uitgestel

68

Tossie Lochner: laat ons dronk word en hemel toe gaan.

69

Jan Smuts 150 jaar

70

Media "vervaardig" Corona, sê Nic

71

Wynmaker: Pasop, die dood skuil in jou tuisbrousels ...

72

Dana sê : Ek is nie 'n roker nie, maar...

73

So trek Corona my plat vertel wynskrywer

74

'n Duif wat praat?

75

Nuusbril Episode 3 - 24 Mei 2020 met Flip Buys, Alida Kok en Johann Abrie

76

Volk jou ook - 23 Mei 2020

77

Tossie Lochner gee raad aan Nuuspod

78

Nuuslem Episode 2 - 21 Mei 2020

79

Die vrese van 'n onderwyser

80

Daar's g'n Chinese inval sê Weermag

81

Minister beledig onderwysstelsel sê Fedsas

82

Weermagveterane kry swaar

83

Nuusbril Episode 2 - 17 Mei 2020 met Jan-Jan Joubert, Johan Booysen en Leon Wessels

84

Dok Piet antwoord prof André oor RSG en onprofessionele kollegas

85

RSG se objektiwiteit onder verdenking sê prof

86

SA vrou vertel van agt weke in Bali tydens inperking

87

Nuuslem Episode 1 - 14 Mei 2020

88

Vraag na plaasprodukte oorweldig boere

89

Agri SA sê daar is g'n regulasies vir sentralisering van koshulp

90

Hoteleienaar sê oor Solidariteit en Afriforum se hulp

91

So gaan Solidariteit en Afriforum hoteleienaar help

92

Nuusbril Episode 1 - 10 Mei 2020 met Helen Zille, Liela Groenewald en Ricardo Arendse

93

Alan Winde: Wes-Kaap gaan nie terug na vlak 5

94

DA vra IMF om nie diskriminerende geldhulp toe te laat

95

"Aangehoudenes" in vervalle kwarantynkamp kan huis toe gaan.

96

Staat kry g'n ons kospakkies, sê Saai

97

Boeremarkte ontplof op Facebook

98

Ode aan 'n entjie

99

Vriende en gemeenskap red kaasbesigheid van ondergang

100

Huur, verbandlenings en skuld in die grendeltyd

101

Hoe gemaak as jy te bang is om terug te gaan werk toe tydens Fase 4?

102

Tien moet-kyk-series vir lockdown

103

So word rokers "onskuldig" deel van 'n lewensgevaarlike sigaretsmokkelnetwerk

104

Dana Trump?

105

So kan jy tuisskool in lockdown baasraak.

106

So maak jy met jou huishulp as jy nie kan betaal nie.

107

Nuus oor skole se heropening kom

108

Dana se Coronavirus-droom

109

Hoe gemaak met skole?

110

SA skeepsdokter op Zaandam

111

Polisiegeweld

112

Dana raak die bliksem in

113

SA sal oukei wees

114

Verslap inperking, red ekonomie

115

Dana oor lydenstyd en lockdown

116

Marianne Vorster-Meyer

117

Emma se somer

118

Maryke se sprokie

119

Plaaslike politiek en Covid19

120

Annemarie van Niekerk

121

Kleinboer

122

Hoop in die lockdown

123

Fox Firelighters

124

Dana Snyman oor reiers, bedelaars en morele dilemmas

125

BCG inentings vs Covid 19

126

NUUSPOD SE HEEL EERSTE ADVERTENSIE

127

Die groot baklei in lockdown

128

Wereldpolitiek en Covid19

129

Danie Gerber

130

Erns Grundling

131

Die inperking van skrywers

132

Gedwonge kwarantyn

133

Afrika infeksiesyfers

134

Die inperking van 'n fliekmaker

135

Dr Jantjie Taljaard

136

Dana breek die reëls twee keer en amper 'n derde keer.

137

Die inperking van 'n akteur

138

Rokers kry swaar

139

Drie scenario's vir Covid19

140

Mavis vannie Lavis

141

Huis, paleis, pondok...

142

Johannes, die stukwerker en Covid19

143

Die inperking van 'n joernalis

144

Enkeling, vreemdeling

145

Die inperking van 'n musikant

146

Die inperking van enkellopendes

147

Bekendes Oor inperking

148

Nuuspod (Trailer)

149

Dawie Roodt mis eerste kleinkind se geboorte.

150

Hawelose

151

SA'ners gestrand op Heathrow